Oostelike Makelaars / Eastern Broker Groep is in 1983 opgerig met die hoofdoel om toegewyde individuele aandag te skenk aan die versekeringsbehoeftes van ons korporatiewe en privaat kliënte.
Die besigheid word bestuur deur die oprigter, Etienne Terblanche, wie ‘n assosiaat is van die Versekeringsinstituut van Suid – Afrika , en met die dag tot dag bestuur bygestaan word deur Marinda Terblanche en Coenie van Niekerk beide met meer as 20 jaar ervaring in die bedryf.
Die besigheid is ook lid van die Finansiële Tussengangers Assosiasie (FIA) en handel as ‘n gemagtigde finansiële dienste verskaffer onder die Finansiële Dienste Raad (FSP) met lisensienommers: FSP9391 en FSP37952.
Die direksie van die groep bestaan uit E Terblanche (Aiisa) en DJ de Waal (CA/SA)
Oostelike Makelaars / Eastern Broker Group was founded in 1983 with the main aim to render dedicated individual attention to the insurance needs of our corporate and private clients.
The business is managed by its founder, Etienne Terblanche, whom is an associate of the Insurance Institute of South Africa , and is assisted with the day to day management by Marinda Terblanche and Coenie van Niekerk both with over 20 years experience in the industry.
The business is also a member of the Financial Intermediatries Association (FIA) and trades as an authorised financial service provider under the Financial Service Board (FSP) with licence numbers: FSP9391 and FSP37952.
The directors of the group are E Terblanche (Aiisa) and DJ de Waal (CA/SA)